Ray Romano

Ray Romano
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Raymond Albert Romano
Geboorte 21 Desember 1957 (1957-12-21)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ray Romano (gebore 21 Desember 1957) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ice Age (2002), Ice Age: Dawn of the Dinosaurs (2009), en The Big Sick (2017), en in die televisiereeks Everybody Loves Raymond (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy